DHTML Menu JavaScript Menu Powered by Milonic
DHTML Menu JavaScript Menu Powered by Milonic

 

 

 

 

 

Dit blyk dat u nie die "flash plugin" geinstalleer het nie . Kliek hier om flash player 9 aftelaai

'n Militêre- en Geskiedenisfees vind jaarliks by Fort Schanskop op die Voortrekkermonument Erfenisterrein plaas. Die fees word gewoonlik op die eerste naweek in Junie gehou om die datum te herdenk toe die Britse magte die Fort op 4 Junie 1900 oorgeneem het.

Besoekers kan kom kyk na militêre voertuie, vliegtuie en uitstallings. Lewende uitstallings en demontrasies vind plaas en baie militaria is te koop.
Classic Arms bied op die Saterdag 'n wapenveiling aan.

Navrae kan gerig word aan Geraldine Paulsen by 012 326 6770 of bemarking@voortrekkermon.org.za.

Let wel, die militêre fees sal in 2009 plaasvind.

 

 
Kontak Ons    |   Terug na Bo    |   Webmeester
Ontwerp vir 1024x768 resolusie www.voortrekkermon.org © 2007