DHTML Menu JavaScript Menu Powered by Milonic
DHTML Menu JavaScript Menu Powered by Milonic

 

 

 

 

 

Dit blyk dat u nie die "flash plugin" geinstalleer het nie . Kliek hier om flash player 9 aftelaai

Die Voortrekkermonument se Antiek- en Versamelaarsmark vind op drie openbare vakansiedae deur die jaar plaas, naamlik:

21 Maart
16 Junie en
24 September.

Die mark vind op die dak van die Groot Amfiteater plaas. Dit begin om 09:00 en eindig om 15:00. Uitstallers word gekeur en hulle stalletjies word permanent aan hulle toegeken.

Vir navrae of om 'n stalletjie te bespreek, kontak Geraldine Paulsen by (tel) (012) 326-6770 of (012) 323 1071 of bemarking@voortrekkermon.org.za; Kantoorure - Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 16:00.

Kliek hier om Praktiese Maatreëls en Reëls van die Mark.pdf aftelaai

 

 

 

 
Kontak Ons    |   Terug na Bo    |   Webmeester
Ontwerp vir 1024x768 resolusie www.voortrekkermon.org © 2007